Shopping cart is empty. |
This catalog has no sub-catalogs. |
![]() Related products
Kruispaaie In Menslike Denke (PDF E-Book)Herman Johan Pietersen ISBN: 978-1-86922-766-1 Publishing Date: June
SELECT VERSION BELOW (Print | E-Book ...)
Die boekie bied n’ kort samevatting van vier fundamentele en verbandhoudende intellektuele oriëntasies wat kenmerkend is van n’ wye reeks denkers en denkskole, in verskillende kennisdissiplines en kulture (die Weste, Ooste en Afrika).
Professor Pietersen lewer bydraes tot die filosofie, teologie, sosiologie, sielkunde, jurisprudensie, en ondernemings- en menslike hulpbronbestuur. Hy is die outeur van verskeie werke, waaronder: The Four Types of Knowing – Metaphysical, Scientific, Narrative and Pragmatic: A Meta-epistemology of Mind (2011); The Four Archetypal Orientations of the Mind: Foundational, Experiential, Organizational and Actional (2014), beide gepubliseer deur Edwin Mellen, New York. Sy versamelwerk: The Parting of the Ways: Foundational Orientations in Human Thought (2016), word uitgegee deur KR Publishing, Suid-Afrika.
![]()
CUSTOMER LOGIN
|